LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jacques' Container Stay | LekkeSlaap
+19

Jacques' Container Stay

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 20 Jan 2021 tot 28 Feb 2021.

  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dickenson-laan 1312, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R589 R501 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Jacques' Container Stay bied unieke oornagverblyf aan 'n enkelreisiger in Waverley, Pretoria.

Die ingerigte vragskiphouer het 2 jaar geneem om te voltooi en spog met groot vensters en 'n skuifdeur wat oopskuif om die briesie in te nooi. Die oopplan-eenheid het 'n driekwartbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, induksiestoofplaat, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en WiFi is beskikbaar vir Netflix en YouTube.

Gaste het hul eie braai-area en hout kan op versoek voorsien word.

Jacques' Container Stay is net 2 km van Waverley Plaza met sy restaurante en winkels af, en dit is naby die N1.

Slaapplek

’n Bespreking by Jacques' Container Stay sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Dickenson-laan 1312, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
was R589
Vanaf R501
per nag (plek vir 1)
was R589
Vanaf R501
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dickenson-laan 1312, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b2834c2c9f29d681bef387227166d89d49968f8b5d2fd78a5d89f8e17cb7ebddd5f525c18b853b26f9742433569af43c6f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R589, nou Vanaf R501  per nag (plek vir 1) 1312 Dickenson Avenue Waverley 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.700818519427 28.255567632746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!