Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jade D'Luca

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Warwick, Hoofweg 23, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R13 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jade D'Luca is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelblok in Groenpunt, Kaapstad. Dié kompleks is naby die V&A Waterfront, hawe, Kaapstad Stadion en die middestad.

Dié ruim woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 en suite-kamers en ’n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n oopplan-badkamer met ’n bad en stort. Dié kamer het ook ’n TV. Die tweede en derde kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en/of stort. Daar is ’n kamer met ’n berg-uitsig en die ander 2 kamers het uitsigte oor die terras.

Die kombuis is volledig toegerus en daar is ook ’n eettoonbank. Daar is ’n eetarea en die sitarea het ’n TV en lei na die terras met ’n swembad, stoepmeubels en sonstoele vanwaar gaste oor die omgewing kan tuur. 'n Ketelbraaier is beskikbaar vir gebruik.

Gratis WiFi is beskikbaar. Die kompleks bied ook veilige parkeerplek en dis naby restaurante, skemerkelkie-kroeë, gewilde winkels en ander trekpleisters.

Slaapplek

’n Bespreking by Jade D'Luca sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • The Warwick, Hoofweg 23, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R13 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R13 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Warwick, Hoofweg 23, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb834ed163ff1223944bb34ef7a59aec85c22ec24df5e02c96898033d0031d45041bced1a816f264ec6277f9bd1afc93e0247?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 300 per nag (plek vir 6) The Warwick, 23 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.910563288117 18.414290665012
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem