Jahensu Safaris - High Tree Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jahensu Safaris - High Tree Lodge skuil tussen enorme apiesdoringbome wat van dié lodge 'n ware ontspanningsoord maak. Hiér kan gaste die natuur in al sy skoonheid geniet soos verskeie bokspesies met sonondergang voor die lodge saamdrom om te wei.

High Tree Lodge bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 gastekamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea, asook 'n solderkamer waar die kinders kan speel. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer is ingerig met 'n digitale kluis, haardroër, lugversorging en kaste.

Die ruim kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, dubbeldeur-yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n koelkamer vir drankies. Die eetarea het 'n groot etenstafel en stoele en die sitarea spog met gemaklike stoele en banke, 'n kaggel, 62"-TV met kringklank, 'n volledige DStv-pakket en 'n DVD-speler. Die sitarea bied ook toegang tot 'n patio met buite-eetplek en braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jahensu Safaris - High Tree Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R12 070 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false