Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jahwe Jihre

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-singel 86, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jahwe Jihre is 'n selfsorg eenslaapkamerwoonstel in Sandbaai, Hermanus.

Dié woonstel is vas aan die eienaars se huis, en het 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met 'n rusbank en 'n tafel met 2 stoele. Neem asb. kennis dat daar nie DStv is nie, maar wel Netflix.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n eetgerei, 'n yskas, gasstoof en mikrogolfoond. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Let asb. daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie, omdat daar reeds waghonde op die perseel is.

Slaapplek

’n Bespreking by Jahwe Jihre sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 56 resensies vir Jahwe Jihre
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Jaar gelys 10

Ligging

  • Jan van Riebeeck-singel 86, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jahwe Jihre het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-singel 86, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhaOlti28VGqMhDjJN8Qr45fqrDe3HJINnEtAHd0dubPDq26GIC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 86 Jan van Riebeeck Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.423402 19.202762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem