LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jakaranda 11 | LekkeSlaap
+22

Jakaranda 11

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Nov 2021 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 2, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R575 R518 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jakaranda 11 is 'n pragtige selfsorg-woonstel vir 4 gaste op die seefront in Uvongo, en is net 200 m van die Uvongo-pier en swemstrand af.

Die ruim woonstel het 'n panoramiese uitsig oor die see en het 2 slaapkamers met 'n plafonwaaiers, 2 badkamers, 'n moderne kombuis en 'n sit-area wat na 'n privaat balkon lei. Die hoofslaapkamer lei ook na die balkon en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n etenstafel. Die sit-area spog met 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en 'n USB-koppelpunt. Dié area lei na 'n balkon. Daar is 'n WiFi-versender, maar gaste moet hul eie data voorsien. Die woonstel het 1 onderdakparkeerplek naby die voordeur.

Die kompleks het 'n elektriese heining en 'n elektriese hek. Gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik, en 'n wassery en 'n skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste op die perseel beskikbaar. Daar is 3 uitgange na die strand voor die woonstel wat elektronies met 'n kode beheer word.

Slaapplek

’n Bespreking by Jakaranda 11 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Jakaranda 11
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lilliecrona-boulevard 2, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jakaranda 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R575
Vanaf R518
per nag (plek vir 4)
was R575
Vanaf R518
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 2, Jakaranda Holiday Flats 11, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde9a9b7cec6d0f510ce487588d8c99af61a4c11d595b5d2039d3939fb0f0a7ef391e580e4edcb0aa0506372c47b6047ce0e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R575, nou Vanaf R518  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 2 Lilliecrona Boulevard Jakaranda Holiday Flats 11 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.838241281132 30.394548475742
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!