Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakhalsdans Loxton Stay, Karoonag

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fraserburgstraat en Kempenstraat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Karoonag is in die Karoodorp Loxton geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende op soek na 'n rustige wegbreek. Die huis het aan die bekende skrywer Deon Meyer behoort en is na 1 van sy boeke vernoem.

Die smaakvol versierde huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 persone.
Daar is ook 'n dubbeluittrekbank vir nog 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n smeg stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n slaapbank en 'n lekker kaggel vir koue wintersnagte.

Daar is 'n reservoir waar gaste kan gaan swem in die somer.

Daar is ook 2 stoepe vanwaar gaste die pragtige Karoo-landskappe kan bewonder. Die huis het ook braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Jakhalsdans Loxton Stay, Karoonag sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Jakhalsdans Loxton Stay, Karoonag
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hoek van Fraserburgstraat en Kempenstraat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Jakhalsdans Loxton Stay, Karoonag het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loxton Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fraserburgstraat en Kempenstraat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhrSNUpD28QBoVB5TQv3vHRgXPjXzk6gVr5je1MV88F4eFbueHf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 Corner of Fraserburg Street and Kempen Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.480291487894 22.354011245994