LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jakhalsfontein Guest Farm | LekkeSlaap
+11

Jakhalsfontein Guest Farm

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jakhalsfontein Plaas, 8 km vanaf Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jakhalsfontein Guest Farm bied gehalte-oornagverblyf op 'n skaapplaas 8 km buite Springfontein. Jakhalsfontein is die ideale stopplek vir gaste wat deur die Vrystaat reis. Verblyf word in 'n lieflike grasdakrondawel gebied. Dis heeltemal privaat en in 'n rustige omgewing geleë.

Die oopplan-rondawel bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens, 'n badkamer en 'n kombuisie. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met sitplek vir 4 in die slaaparea. Matrasse is vir kinders beskikbaar. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n gasstofie om die ketel op te kook, 'n yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Die rondawel is in 'n tuin met 'n pragtige uitsig oor die plaas en die omgewing. Gaste kan in die plaasdam afkoel, natuurwandelings geniet en voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Jakhalsfontein Guest Farm sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Jakhalsfontein Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jakhalsfontein Plaas, 8 km vanaf Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Gaste dink Jakhalsfontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transgariep Vrystaat
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jakhalsfontein Plaas, 8 km vanaf Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c7c72c9602b7eea5a7892c2ba7ffd6458569bdc2f540fafdf7333cc22b4d64490e155601378a31bb62ffa8ebf6c205199e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Jakhalsfontein Farm 8 km from Springfontein 9917 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.3478536 25.7560522
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!