LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jambar B&B and Self-catering Clusters | LekkeSlaap
+24

Jambar B&B and Self-catering Clusters

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Florence-laan 59, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jambar B&B and Self-catering Clusters bied gerieflike vakansie-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié verblyf is op 'n veilige landgoed in Bedfordview. Die perseel is naby restaurante, kroeë, winkels en 'n gimnasium. Dit is ook net 10 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en bied maklike toegang tot hoofweë.

Verblyf is beskikbaar in 5 interverbonde woonstelle, elk met 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste. Elke woonstel het 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en 'n -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster en 'n etenstafel met 2 stoele toegerus. Die sitarea het lugversorging, 'n plafonwaaier, bank en 'n TV. Verder is daar 'n privaat stoepie en tuin-area met 'n tafel vir 2.

Parkeerplek word op die perseel voorsien.

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Jambar B&B and Self-catering Clusters sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Jambar B&B and Self-catering Clusters
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Florence-laan 59, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Gaste dink Jambar B&B and Self-catering Clusters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Florence-laan 59, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf134cb99b55b630dbf8354f70e2bf8778d2160204cc2c2cc9279ef0b0fac64f20bc0467998f2bcae99748628e584c637422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 59 Florence Avenue Bedfordview 2007 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.17639 28.15024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!