Jamieson Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jamieson Cottage is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Die kothuis is ideaal geleë, naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede, insluitende die Universiteit van Kaapstad.

Hierdie oopplan-kothuis het sy eie ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en die toilet is apart. Die kombuis is langsaan en toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kothuis het ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is vir 1 motor beskikbaar. Jamieson Kothuis is sowat 5 tot 15 minute se ry vanaf Newlands se krieket- en rugbystadions, winkels en restaurante en Kenilworth-renbaan, om maar net 'n paar plekke in die Suidelike Voorstede op te noem.

Slaapplek

'n Bespreking by Jamieson Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jamieson Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za