LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jane's B&B @ Collins | LekkeSlaap
+17

Jane's B&B @ Collins

Gastehuis
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Jun 2021 tot 31 Des 2021.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Republic-weg 259, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 R522 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jane's B&B @ Collins bied huislike selfsorgverblyf sowel as oornagkamers in die Windsor Glen-woonbuurt in Randburg.

Die ateljeewoonstelle beskik oor 'n slaaparea, kombuis en 'n privaat badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oorslaap kamer het nie 'n kombuis nie, slegs tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi in.

Die erf is net 1 km van Cresta Winkelsentrum af, 2 km van Robin Hills Laerskool af, 3 km van Rand Park Hoërskool af, en 25 km van Lanseria Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Republic-weg 259, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R580
Vanaf R522
per nag (plek vir 2)
was R580
Vanaf R522
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Republic-weg 259, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1a175afd3d4a4e3507b073e40c05e22694890b39913273b592e58f765960561c300a09d6e0b006c3141f6e54306010d4be5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580, nou Vanaf R522  per nag (plek vir 2) 259 Republic Road Randburg 2194 Gauteng 086 999 0018 11:00-21:00 09:00 -26.116158004257 27.972934842599
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!