Janine's Place
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Shirley Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Janine's Place is in Claremont, 'n voorstad van Kaapstad, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat sentrale verblyf soek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die oorblywende slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n aparte TV-kamer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus.
Die leefarea lei na die buite-kuierarea, wat spog met gemaklike buitesitplek en 'n privaat swembad. Parkeerplek op die perseel, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 11 Shirley Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Shirley Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang