Jann's Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jann's Cottage bied selfsorgverblyf in die dorpie Bredasdorp in die Wes-Kaap se Overbergstreek. Dié dorpie bied allerlei kultuur-historiese besienswaardighede en doendinge in die natuur.

Die kothuis is losstaande en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien en ander basiese kookgerei. Die leefarea het lugversorging, 'n TV, DVD-speler en gemaklike sitplek. Buite op die stoep is 'n ketelbraai en eetarea.

Bredasdorp bied 'n rits historiese besienswaardighede, natuurreservate en staproetes, asook 'n wynwinkel, gholfklub, koffiewinkels en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Jann's Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jann's Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za