Jansen Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rodger Sishi-weg 107, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jansen Cottage bied selfsorgverblyf in Westville, Durban. Hierdie kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vinnige wegbreek en spog met 'n uitsig oor die vallei.
Die kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n kombuisie, sitarea en 'n aangewese werkspasie met met 'n hoëspoed internet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat en 'n ketel toegerus.
Gaste kan by die Westville-swembad afkoel of inkopies by Westville Mall doen. Die Westville Country Club is ook net 3,5 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leigh Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Rodger Sishi-weg 107, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Jansen Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Chiltern Hill Westville Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rodger Sishi-weg 107, Westville, 3629, KwaZulu-Natal