Weskus Akkommodasie by Jantjieskraal Kothuis | LekkeSlaap
+28
+28

Jantjieskraal Kothuis

  • Vanaf R800 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Jantjieskraal Plaas, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Jantjieskraal Cottage is op 'n werkende plaas geleë, net 38 km vanaf Velddrif. Dit bied ontspannende verblyf aan gaste, weg vanaf die stad se gewoel. Die verblyf is geskik vir 'n klein gesin of 'n paartjie.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Let asb. daarop dat daar nie 'n TV in die eenheid is nie. Dit maak dit die ideale plek om bietjie te lees en die geluide van die plaas te geniet.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, waar maaltye saam voorberei kan word.

Die plaas is 2 km vanaf die Bergrivier en gaste kan doendinge aanpak soos visvang en swem. Daar is verskeie bekende dorpe in die omliggende area soos Langebaan, Vredenburg, Paternoster en Tietiesbaai binne maklike bereik vir 'n daguitstappie.

Slaapplek

’n Bespreking by Jantjieskraal Kothuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Jantjieskraal Kothuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Jantjieskraal Plaas, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jantjieskraal Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Jantjieskraal Plaas, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiuZOKNuHDgZvZVAytrlvdeUrfWjs3rABiz3IyN559wOFHcaLeP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 14 5 1 5 Jantjieskraal Farm Velddrif 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 17:00 -32.913839367755 18.455192684238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za