Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasmine Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Jasmine Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Roderick P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best holiday in years.

Extremely pleasant. Best holiday we've had for years.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Thank you! You were superb guests and you're most welcome. Best wishes, Marinda

Jasmine Cottage
Johan P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Enkelreisiger

Baie netjiese plekkie in 'n stil buurt.

Dit was netjies, skoon en ook sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Baie dankie, Johan en ook dat julle alles netjes gelos het. Altyd welkom. Groete, Marinda

Jasmine Cottage
Martin N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin N
Besigheidsreis

Lovely!

Beautiful accommodation, very friendly hosts despite the water crisis, clean and very comfortable. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Thank you, Martin! You were a super guests and will always be welcome, and also thanks for leaving everything nice and tidy. Best wishes, Marinda

Jasmine Cottage
Louis V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Voorsiening vir kragonderbrekings.

Kort 'n naambord vir Jasmine Cottage voor huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die gunstige terugvoer, en van my kant af - baie dankie dat julle alles so mooi skoon en netjies agtergelaat het. Julle is altyd welkom. Groete, Marinda

Jasmine Cottage
Hennie L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, veilige en sentrale verblyf in Hermanus.

Vriendelike en duidelike kommunikasie en ontvangs deur Marinda. Eenheid was baie netjies, skoon en goed toegerus vir selfsorg. Baie stil en veilige omgewing met parkering onderdak agter 'n veiligheidshek op die erf. Kwaliteitbeddegoed met goeie matras en kussings vir 'n heerlike nagrus. Genoeg uitrusting en komberse vir koue weer. Goeie Wi-Fi selfs met beurtkrag. Goeie voorsiening met beligting en gastoestelle tydens kragonderbrekings. Sal die eenheid aanbeveel vir sentrale ligging en puik verblyf in Hermanus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Baie dankie Erika, vir julle vriendelikheid en dat julle alles so netjies agtergelaat het. Het ook ons geselsie oor kuier by kinders in die buiteland baie geniet. Julle was aangename gaste en is altyd welkom. Groete, Marinda

Jasmine Cottage
Lynne M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jasmine Cottage was perfect for us, close to everything with a lovely garden.

If you want to self-cater the kitchen area is small, but with the amount of great eating places in Hermanus, this wasn't an issue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Thank you Lynne. You were wonderful guests and will always be welcome. Regards, Marinda

Jasmine Cottage
Hanlie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met vriende

Veilige, mooi, skoon en netjiese plekkie wat goed toegerus is met alles en nog meer wat jy nodig mag hê.

Gasvrou Marinda het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en in al ons behoeftes te voorsien, insluitend 'n heerlike gasverwarmer vir die koue en voldoende liggies vir load shedding. Ook die onderdak- en veilige parkering is 'n bonus. Ek beveel Jasmine Cottage sonder voorbehoud aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Baie dankie, Hanlie. Julle was wonderlike gaste en sal altyd welkom wees. Groete, Marinda

Jasmine Cottage
Shaun C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, safe and comforatable.

I really enjoyed the stay in Jasmine cottage. This is a safe area to walk, close to shops and markets and with beautiful surroundings. It was a pleasure to stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Thank you, Shaun! I’m glad you had a pleasant stay. Best wishes, Marinda

Jasmine Cottage
Jack C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet.

Great area, within walking distance to shops and the beachfront. Clean beachfront area and great eateries, the village is quaint and interesting. Don't change it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Thank you, Jack. You were super guests and think for leaving everything so nice and tidy.

Jasmine Cottage
Willem V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Goeie ligging, naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Baie dankie, Willem. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Jasmine Cottage
Andre L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The unit provides for all your needs, conveniently situated with friendly reception. We can highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Dankie André. Baie dankie vir julle vriendelikheid, dit was aangenaam om julle te ontmoet.

Jasmine Cottage
Chris W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and lovely.

The cottage is exactly what one needs to enjoy Hermanus at a reasonable price. It is central, so most of the attractions are within walking distance. And there is so much to do - the market, walks, Fernkloof, beaches, cycling, art and excellent restaurants. It is spacious and well equipped, and in a peaceful garden. The parking is secure off street, and the area is shaded with lovely trees. Marinda was helpful about Hermanus, and present but unobtrusive. We thoroughly enjoyed ourselves on our second stay in Jasmine Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, netjies, loopafstand van dorp.

Woonstel is baie privaat, veilige parkering en loopafstand van Hermanus se dorpsarea. Ons het baie lekker gebly. Woonstel fantasties vir oorbly of besigheid. Vir langer tydperk sal ons meer van 'n kombuis wou hê om gerieflik kos te maak. Ongeag, ons sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Baie dankie, Charlene. Ek waardeer julle insette opreg, en sal dit ter harte neem. Julle is altyd welkom.

Jasmine Cottage
Gwendolene G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendolene G
Besigheidsreis

Most amazing stay.

We had an amazing stay. The host was very friendly and helpful. The accommodation is beautiful. You walk in and the beautifully scented walkway takes you away from the city and into bliss. It's cosy and warm and I definitely recommend it. It's close to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Thank you so much, Gwendolene. You’re most welcome.

Jasmine Cottage
Corne V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus

Goed ingerigte verblyf met ekstras wat dit spesiaal maak. Stapafstand van besienswaardighede. Vriendelike ontvangs. Oulike, privaat tuintjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom.

Jasmine Cottage
Neaz F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neaz F
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place is absolutely value for money!

Jasmine Cottage is perfectly located so you can explore from there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Thank you so much for your lovely words, and thanks for leaving everything so super tidy. You're welcome anytime.

Jasmine Cottage
Jacques M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met klein kinders

Gerieflik, veilig en vriendelike diens.

Ons het ons verblyf by Jasmine Cottage baie geniet. Die eenheid het alles gehad wat ons ook al kon benodig. Ons het ook veral gehou van gerief vir bababedjie, kar veilig onder afdak en agter hek, privaat tuin met braai. Marinda was ook baie behulpsaam en ons kon enige tyd uitreik as ons iets wou vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ek waardeer dit baie. Julle was baie bedagsame en vriendelike gaste en sal altyd welkom wees. Julle seuntjie is pragtig, en gelukkig om julle as ouers te hê. Bly gesond en voorspoed. Groete, Marinda.

Jasmine Cottage
Erika S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige losstaande cottage met baie goeie sekuriteit en WiFi.

Ons sal beslis weer hier wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly dat julle dit geniet het. Julle is altyd welkom. Beste wense.

Jasmine Cottage
Paul T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul T
Gesin met klein kinders

Weekend stay.

Had an enjoyable weekend with the family. The place was perfect for what we required.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Thank you, Paul. Glad you enjoyed it. You'll always be welcome. Best wishes.

Jasmine Cottage
Deon R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Omgewing Baie rustig.

Ons sal definitief weer kom. Ons het die naweek terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Dankie Deon. Julle is meer as welkom. Best wense, Marinda.

Jasmine Cottage
Terence L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and nice garden.

Nice place to spend a few a days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Thank you, Terence! I'm glad you enjoyed your stay. Enjoy the rest of your trip. Best wishes!

Jasmine Cottage
Holly G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Holly G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place!

Jasmine Cottage is a lovely place to stay at, with great location and excellent value for money. The setting is beautiful and in a very quiet and safe area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Dear Holly,

Thank you for the nice feedback. You were fantastic guests.

Also, thank you for leaving everything so super clean and neat.

I am sorry I wasn't there to check you out. I hope you enjoyed your time in Hermanus.

Best wishes,
Marinda

Jasmine Cottage
Peter V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well-positioned accommodation. Friendly helpful owner.

I suggest a larger dishes drying tray as at present the cups and glasses are too large and want to fall out of the tray. This will entail the addition of a small working top, perhaps a folding back type will work. Otherwise, really very nice and will certainly come again. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Thank you very much for your feedback, and thank you for leaving everything neat and tidy. You will always be welcome.

Jasmine Cottage
Herman V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspannende atmosfeer.

Marinda was gereeld met ons in verbinding vandat ons bespreek het, net om seker te maak wanneer ons gaan arriveer. Ons is baie goed ontvang met ons aankoms. Die plekkie het aan ons verwagtinge voldoen aangesien dit naby die Race Village van die Cape Epic was. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Baie dankie, Herman! Julle was wonderlike gaste en ek will julle bedank dat julle alles so netjies agtergelaat het.

Julle sal altyd welkom wees.

Beste wense,
Marinda

Jasmine Cottage
Annekie F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annekie F
Enkelreisiger

So pragtige, rustige hawe vir moeë reisiger.

Alles was net ongelooflik, die welkom ontvangs van Marinda. Die pragtige rustige plekkie. Alles is so keurig en netjies net wat mens verlang. Die pragtige tuintjie buite en al die pragtige besielende woorde teen die mure. Sal baie beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottage se terugvoer

Baie dankie, Annekie. Dit was so lekker om jou te ontmoet, en dit sal lekker wees om jou weer te sien. Ons wil jou ook bedank dat jy alles so mooi netjies en skoon gelos het. Jy was 'n wonderlike gas en jy sal altyd welkom wees.

Jasmine Cottage
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mussonstraat 48, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85b7f3b9b6233aeae18f1654977e4314286ca723860aaafe5884c11462f0ea0c6e0f4f0645543cd183b64d1f5a134f7c7ab9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 48 Musson Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.410865110157 19.246004693807
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem