Jay and Bee Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jay and Bee Guest House is 'n verstommende moderne gastehuis in die hartjie van die stil voorstad Westville-Noord, in die pragtige groen provinsie KwaZulu-Natal. Dit is in 'n plantryke omgewing met 'n pragtige uitsig en die voëlsang maak 'n oggendwandeling die moeite werd.

Die gastehuis is goed beveilig en is omhein met 'n muur en 'n elektriese draadheining en het afstandbeheerde hekke, om 'n veilige en vreedsame verblyf te verseker. Jay and Bee's het uitstekend opgeleide personeel en bied 'n wonderlike gasvryheidsdiens aan al sy gaste. Die kamers het elegante driekwart-, dubbel- en koningingrootte beddens. Ontbyt kan ook na 'n verkwikkende nagrus op die veranda of balkon bedien word.

Elke kamer het en suite-badkamer met 'n bad of stort, ADSL, lugversorging, LCD TV met DStv, haardroër, 'n kroegyskas en 100% katoenlinne. Die deelgeriewe sluit WiFi, 'n swembad, gimnasium, braai-area, veilige parkering en 'n gedeelde kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, toebehore en ander geriewe wat ideaal is vir selfsorg.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jay And Bee Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za