LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+37
Selfsorg in Vorna Valley

Jay's Cassini



4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Karkloof Crescent, Ellipse Waterfall Building, Midrand, 2066, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Jay's Cassini is 'n lieflike, moderne selfsorgvakansiewoonstel in die middel van die Waterval-driehoek. Dit is net 'n hanetreetjie van die Mall of Africa in Midrand af en het slaapplek vir 4 gaste.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. WiFi en 'n aangewese parkeerplek word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad waar hulle lekker kan afkoel of sonbaai.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Swem
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 19:00
Uitklok Voor 11:00

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R632 per bespreking
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 299
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 299
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 299
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Karkloof Crescent, Ellipse Waterfall Building, Midrand, 2066, Gauteng

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d4fed3e18843f3d6eb1076bc4759e6ab1aa8f93f7614d48f62562e40cd9e154f91644564d6166ceafb6adff96f7b9a73fd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 299 per nag (plek vir 4) Karkloof Crescent Ellipse Waterfall Building 2066 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.015076 28.103443
Soek in 'n groter streek