The Urban Elegance
6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Polofields Drive, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Die Urban Elegance is 'n stylvolle woonstel met 3 slaapkamers op die eerste verdieping, ideaal vir 'n gesin of groep van 6 gaste wat 'n rustige wegbreek in Midrand soek.
Elk van die 3 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Twee van die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die derde slegs 'n bad het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n lieflike balkon met 'n ingeboude braai, perfek vir buitelugvermaak. Polofields is 'n omheinde landgoed wat gerieflik geleë is, met rugsteunkrag beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Polofields Drive, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Polofields Drive, The Polofields Waterfall City, Midrand, 2066, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang