Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Dubbelkamer - Seahorse
- Slegs verblyf
- Dubbelkamer - Seastar
- Slegs verblyf
- Koninginkamer - Dolphin
- Slegs verblyf
- Tripelkamer - Marlin
- Slegs verblyf
- Tripelkamer - Turtle
- Slegs verblyf
- Tripelkamer - Penguin
- Slegs verblyf
- Kamer vir 4 - Whale
- Slegs verblyf
Huisreëls
Die kaarthouer se ID of paspoort word by inklok vereis. Die kredietkaart wat vir die aanlyn deposito gebruik is, moet by inklok teenwoordig wees. Harde musiek word nie toegelaat nie. Partytjies word nie toegelaat nie. Besoekers word nie toegelaat om oornag te bly nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Tecoma Street, Kabeljous, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang