Ferreira Town Akkommodasie by JBay Beach Apartment | LekkeSlaap
+14

JBay Beach Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 116, Sevos-sentrum, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

JBay Beach Apartment bied selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is in Jeffreysbaai. Dié woonstel is naby die middedorp se restaurante en winkels.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n slaapbank wat ideaal is vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n TV met 'n DVD-speler. Die woonstel het 'n ingeboude braai.

Dié bekende branderplankry-bestemming het heelwat besienswaardighede, strande met skulpe en uitstekende branders vir branderplankry.

Slaapplek

’n Bespreking by JBay Beach Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir JBay Beach Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Da Gama-straat 116, Sevos-sentrum, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink JBay Beach Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 116, Sevos-sentrum, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAMXQ0yGz5uLCmqgNINc1rhHEsLaynK9YuClgYe8iCM4UgqbxAJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 116 Da Gama Street Sevos Centre 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.037267 24.929141
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za