+26
Selfsorg in Jeffreysbaai

JBay Beachfront Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Daniel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Amazing view. Lovely place, amazing view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitsig was "beautiful". Die verblyf het en is alles wat jy nodig het. Ons verblyf was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dit was net lekker son, see en sand en baie rondloop. Dit was ons 2de kuier hier vir die jaar en dit was weereens baie lekker. Die woonstel is netjies en goed ingerig. Dis loopafstand van die hoofstrand en meeste eetplekke. Die uitsig is besonders mooi en die tyd van die jaar ook feestelik met die kersliggies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suenell V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Die view is die beste. Als wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Ongelooflik lekker. Dankie, jy het op tyd vir ons die sleutels gegee. Jy was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ursela B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Not happy. The apartment itself was not bad; however, there was a very bad smell from the drains that they were working on. The thing that irritated us the most was the constant messaging from the lady who has the keys to make arrangements to get it. She also made us feel that we inconvenienced her and tried to make arrangements around her schedule instead of ours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Dewald L
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jan 2026

Groot teleurstelling. Dit was die eerste onaangename belewenis met ’n bespreking deur die webtuiste. Die plek was smerig vuil. ’n Mens kon aan niks vat nie. Dit lyk nie soos op die foto’s nie. Dit was baie onaangenaam. My vrou het foto’s geneem. Selfs die toiletrol was die dunste papier ooit, sonder perforering.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Sanet M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Ons paar dae in die verblyf was heerlik. Die uitsig is fantasties. Alles wat jy nodig het, is in die woonstel. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Perfek! Perfekte ligging! Baie lekker woonstel! Ons het orals gestap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Voel soos jou eie huis. Baie lekker gebly. Geen probleme. Pragtige uitsig. Rustig en veilig. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan Y
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Pragtige view. Baie lekker, sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

46 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d4e3369b3f5d9f416869c5aa6b56c63794eb0b6d297c755b826853a54e489a2c58cc3b5ab2f668af84eeb407bab45f6761b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 45 5 1 5 46 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055949 24.9231101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang