Wavecrest Akkommodasie by JBay Holiday Apartment | LekkeSlaap
+30

JBay Holiday Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly-singel 21 Jakaranda Hof-kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

JBay Holiday Apartment is 'n selfsorg-eenheid in die veilige Jakaranda Hof-kompleks in Wavecrest, Jeffreysbaai.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n uittrekmatras en daar is 'n dagbed in die sitkamer. Daar is bad- en stortgeriewe in die eenheid. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 5 en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe, sowel as 'n uitsig oor die grasperk.

Slaapplek

’n Bespreking by JBay Holiday Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir JBay Holiday Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Holly-singel 21 Jakaranda Hof-kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink JBay Holiday Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R940
per nag (plek vir 6)
Vanaf R940
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly-singel 21 Jakaranda Hof-kompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASBzODhJO2Q2FPyKtlBQJCzRVWZzjaaWUoan6wqQ97XwcaNjBTO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R940  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 21 Holly Crescent Jakaranda Hof Complex Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.023213857111 24.911430952077
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za