Thornhill Akkommodasie by JBay Zebra Lodge | LekkeSlaap
+73

JBay Zebra Lodge

Lodge
Winteraanbod 50% af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Mei 2020 tot 31 Jul 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandfontein 442, Langs die R102, Jeffreysbaai/Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 960 R1 480 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jbay Zebra Lodge is in Thornhill, Jefferysbaai en bied 'n pragtige panoramiese uitsig oor die aanloklike en kristalagtige water van die Indiese Oseaan. Gaste kan ook 'n romantiese boservaring met die teenwoordigheid van wild geniet.

Verblyf word in 2 luukse suites, 2 safaritente en 1 gesinskamer gebied. Die suites en tente het slaapplek vir 2 gaste en die gesinskamer het slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Die suites en gesinskamer het ook TV's met DStv.

Doendinge in die omgewing sluit die beste gholfbane, perdry op die strand, sandplankry, valskermspring, bergfietsry, voetslaanroetes, wildritte en Addo Elephant Park in.

Die lodge bied ook 'n swembad vir ontspanning.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Portugees
  • Spaans
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir JBay Zebra Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Strandfontein 442, Langs die R102, Jeffreysbaai/Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Gaste dink JBay Zebra Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 960
Vanaf R1 480
per nag (vir 2 persone)
was R2 960
Vanaf R1 480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandfontein 442, Langs die R102, Jeffreysbaai/Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNzQxMmJmLWNmMzEtNDFlYi05YjY5LWIxNDNmYThkOWZiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 960, nou Vanaf R1 480  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 442 Strandfontein Alongside R102 6375 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.90824900106 25.100141465664
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za