Wavecrest Akkommodasie by Jeffreys Bay Beach Accommodation | LekkeSlaap
+36

Jeffreys Bay Beach Accommodation

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Da Gamaweg 137, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid is op die strand in Jeffreysbaai geleë. Dié eenheid bied direkte toegang tot die strand. Daar is 'n veilige swemstrand voor die kompleks.

Die woonstel is op die grondvloer en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en kombuis wat goed toegerus is. Die hoofslaapkamer het 1 koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n tweede badkamer en linne, handdoeke en strandhanddoeke is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoed wasser, broodrooster en kookgerei. Nog geriewe: Weber-braai, TV met vol DStv, gratis WiFi, pooltafel, wasmasjien, en parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n winkelsentrum met 'n Spar, Clicks, restaurante en verskeie winkels loopafstand van die woonstel af.

Besienswaardighede in die omgewing: Dolphin Beach Entertainment Centre, Fountains Mall, African Dawn Wildlife Sanctuary, en Paradise Beach. Doendinge in die omgewing: swem, surf, snorkel, hengel, seil, kano, stap, en fietsry, perdry en nog vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Jeffreys Bay Beach Accommodation sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Jeffreys Bay Beach Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Da Gamaweg 137, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jeffreys Bay Beach Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Da Gamaweg 137, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAljaO8iR3EeiLRJiUUBDBKgXYoRdacXxzrC6WUDLphvAXFUTJwD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 137 Da Gama Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.035010962741 24.930938601428
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za