Wavecrest Akkommodasie by Jeffreys Bay Luxury Apartments | LekkeSlaap
+95

Jeffreys Bay Luxury Apartments

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedar-laan 3, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jeffreys Bay Luxury Apartments bied gehalteverblyf in die rustige buurt, Wavecrest, naby die onderste deel van Point Beach in Jeffreysbaai. Hierdie bekende branderplankbestemming word geken aan sy besienswaardighede, ongerepte strande vol skulpies en branders wat perfek is vir branderplankryers.

Verblyf is beskikbaar in 8 moderne woonstelle wat uniek versier is en met pragtige see-uitsigte spog. Daar is 'n kombuis in 6 van die eenhede wat gaste kan gebruik vir selfsorgverblyf en sommige van die groter eenhede het ook 'n braai-area.

Elke woonstel het perkallinne in die slaapkamers, gratis WiFi, satelliet-TV en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek. Tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgemaakte beskuit en bottelwater word met aankoms voorsien.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos swem, branderplankry, hengel, kano, perdry, gholfpseel, riviervaarte en vierwielmotorfietsroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Jeffreys Bay Luxury Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Cedar-laan 3, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jeffreys Bay Luxury Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedar-laan 3, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALPh27FGQuhsJRUBlTgeXy41c5dYckLYC34BpszQERw4qwRN7VN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 3 Cedar Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.021699735965 24.925396218896
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za