Bunckersheuwel Akkommodasie by Jemima's Hospitality Guest Lodge | LekkeSlaap
+24

Jemima's Hospitality Guest Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 John Bailie Pad, , Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë indie eksklusiewe blaarryke voorstad van Bunkers Hill in Oos-London, Jemima's Bunker op Bailie het 'n ontspanne Moorse atmosfeer gedefinieer deur smaakvol gemeubileerde interieur.

Jemima bied veertien elegant gedekoreerde kamers wat die Franse boetiekstyl van die gastehuis verpersoonlik en dit word gekomplimenteer met Persiese tapyte en versigtig geselekteerde afronding.

Akkommodasie sluit in: en-suite badkamer smaakvol afgewerk (luukse kamer het vrystaande baddens); koffie- en teemaakgeriewe; koordlose internettoegang; TV met 10 DStv-kanale; waaiers, lugversorging en verwarmers; eetkamer; veilige parkering van die straat af; wasgoeddiens.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Jemima's Hospitality Guest Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • 30 John Bailie Pad, , Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jemima's Hospitality Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 John Bailie Pad, , Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadf9b6bddf92abb2f327c34b953c296a45fa8c999b261193ac82fcbf921c00e6039bdea2e04f22d300de04f24778e7b146ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 30 John Bailie Road Bunkers Hill 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.9967 27.92504
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za