Graaff-Reinet Akkommodasie by Jesa Accommodation & Caravan Park | LekkeSlaap
+106

Jesa Accommodation & Caravan Park

  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berrange-weg 14, Adendorp, Graaff-Reinet, 6282, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Jesa Accommodation & Caravan Park is 3 km buite Graaff-Reinet op pad na Port Elizabeth aan die regterkant net soos jy by Adendorp indraai.

Ons bied verskeie verblyf-opsies, van enkelkamers tot gesinsgrootte-eenhede met selfsorg-geriewe en 8 karavaanstaanplekke op gras in die skaduwee. Daar is privaat stort-, bad- en ablusiegeriewe met kragpunte vir die tent- en karavaankampeerders.

Graaff-Reinet bied 'n wye verskeidenheid doendinge en plekke om te sien wat jou ervaring een vir die boeke sal maak. Ons beveel beslis aan dat jy die Vallei van Verlatenheid besoek vir asemrowende uitsigte oor Graaff-Reinet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 119 resensies vir Jesa Accommodation & Caravan Park
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Berrange-weg 14, Adendorp, Graaff-Reinet, 6282, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jesa Accommodation & Caravan Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
per nag (plek vir 5)
Vanaf R300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berrange-weg 14, Adendorp, Graaff-Reinet, 6282, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmm1RoQBSsjg9cBfTpAqT6QrzyEYZg7FKR390vRwxGjiOBriSFY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (plek vir 5) 119 5 1 5 14 Berrange Road Adendorp 6282 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -32.298001878228 24.556087553501
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za