Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jetty Self-Catering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Jetty Self-Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adriaan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker!

Was baie lekker naby aan die see by 'n grasperk om met die hond te gaan stap en speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jethro H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jethro H
Enkelreisiger

Great value for money.

The unit I stayed in had everything I needed to cook meals and to braai. The unit was neat and clean, and the fan kept it cool inside while the temperature was high outside. The staff were polite and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi blyplek met uitstekende diens.

Ons het eers om 21:00 by Jetty Self-Catering ingeboek a.g.v. 'n baie slegte pad tussen Solitaire en Walvisbaai. Mark was op sy pos om ons te ontvang. Ons kamer was baie goed toegerus en ons het deurlopend uitstekende diens ontvang. Die see en promenade is letterlik net oorkant die straat. Ons sal beslis weer by Jetty Self-Catering oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marion N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Ons verblyf was wonderlik. Ons eenheid was ruim, skoon, netjies en baie gerieflik. Ek kan enige persoon aanbeveel om daar tuis te gaan. Dankie aan die gasheer, sy gade en die personeel wat ons verblyf 'n plesier gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy little apartment! With stunning views.

We had a good comfortable stay, the location is perfect. Beautiful view from the balcony and the bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met vriende

Jetty Self-Catering het die wonderlikste uitsig oor die see.

Dis 'n hanetreetjie vanaf die Jetty self en die akwarium. Dis baie sentraal geleë en ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly. Selfs die winderige weer het nie gepla nie. Ligging is ideaal.

Memory was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachelle-mari V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle-mari V

Bekostigbaar, gerieflik en fantastiese ligging!

Jetty Self-Catering is perfek geleë. Die kamers is goed toegerus met die heel lekkerste matrasse vir 'n goeie nagrus. Mede-Parkrunners, ons het sommer na die Parkrun gestap (1,7 km weg). Het deurentyd veilig gevoel! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine P
Gesin met tieners

Perfekte ligging. Heerlike woonstel met alles wat mens nodig het.

Ons het heerlik gekuier op die stoep met die see-uitsig. Dit is stapafstand van restaurante, die stalletjies, akwarium en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerene L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie.

Ons het 5 ster-behandeling gekry. Die lekkerste eenheid met 'n TV en 'n braai. Reg teen die see en loopafstand van alle winkels. Ons kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met vriende

"Good for your soul"-vakansie gewees!

Wat 'n wonderlike plek om in tuis te kon gaan. Om elke oggend te kon opstaan en see toe te stap en in die aande die branders te kon hoor. Alles wat 'n mens benodig, is daar vir 'n ontspanne selfsorgverblyf. Die personeel is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Definitief is dit waar ons van nou af gaan bly as ons Swakop besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker mense, lekker plek, lekker vakansie!

Die ligging van die akkommodasie is perfek vir gaste wat Swakopmund sommer op die voet wil verken, ons het orals gestap. Die plek is baie netjies en die mense wat daar werk is vriendelik en behulpsaam - ons het 'n wonderlike tyd in Swakopmund gehad en het werklik lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annaleen V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het heerlik gebly in die pragtigste plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liani S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Uitstekende ligging.

Kan definitief aanbeveel! Baie lekker gebly, heerlik geslaap en mooi see-uitsig gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reginald Steve W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reginald Steve W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woorde kan dit nie beskryf. Lekker plek om af te sluit. Baie geniet.

Lovely en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christi E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi E
Gesin met tieners

Die ligging is fantasties! Ons het 'n see-uitsig gehad! Alles wat jy nodig het.

Ons het die kuier daar vreeslik geniet. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die kuier was net heeltemal te kort. Ons gaan beslis weer - vir 'n langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadja M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Baie netjiese, skoon en lieflike kothuis om in te bly. Goeie ligging. Vriendelike ontvangs. Die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam gewees. Rolstoelvriendelik wat ons baie gehelp het. Teen die see, naby alle aktiwiteite en winkels. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, goed geleë, stapafstand van al die winkels en lekker kuier, eetplekke.

Goeie keuse om in Swakop te bly sal sterk aanbeveel, netjies alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier.

Die kuier was baie lekker en ek sal beslis wees hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna E
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging en gasvry.

Jetty's is nie net op die see nie, maar dit is naby aan die dorp so dit is maklik om die dorp van hier te verken. Ons het in Cottage 5 gebly wat nie 'n see uitsig gehad het nie, maar die eenheid was baie mooi netjies en ruim. Ons het gereis met 'n klein baba en kon eers laat die aand in Swakopmund wees, maar Mark het 'n 'camping cot' reggemaak en het nie omgegee dat ons eers later die aand aangekom het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilona K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful 2 weeks at Jetty Self-Catering.

Mark and Karin are a great couple and accommodated us with a larger flat when our daughter joined us at a minimum extra charge. We were extremely comfortable and right at the sea and not far from the centre of town. Meidie and Memory, the 2 ladies who cleaned up behind, and cheerful and filled any requests we had with broad smiles, efficiency and helpfulness. We will recommend Jetties any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S
Saam met vriende

Baie netjies en reg by die see.

Ons sal dit beslis weer bespreek. Loopafstand na winkels en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker blyplek, skoon en netjies.

Baie goeie selfsorgplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzan J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was netjies en mense is uiters vriendelik. Ligging uitstekend. Ons kan dit aanbeveel en sal weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Enkelreisiger

Bekostigbaar skoon, netjies veilig.

Sal weer daar kom bly. Vir 'n vakansie ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging.

Goeie ligging en stapafstand van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coreen G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen G
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Ek moet dit ongelukkig noem. Ek was voorheen daar in nommer 1. Baie nice. Nou was ek in nommer 4 en die matras was rêrig al baie oud en ongemaklik. Dan het ek amper 'n halfuur gesukkel om iemand te kry om te kom oopsluit. Die vorige jaar was die mense onmiddellik daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Enkelreisiger

Jetty Accommodation. Baie goeie ligging sentraal naby winkels en restaurante.

Goed toegeruste kamers met als wat jy nodig het. Vriendelike staff en baie netjies. Reg oorkant die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nancy T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nancy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location!

The Jetty Self-Catering is in the perfect position to enjoy Swakopmund. Close to the beach (over the road) and to top restaurants like the Jetty Restaurant which you shouldn't miss. It's even a brisk stroll to town and shops. The rooms were clean and pretty, one fault was cupboard space which is inconvenient in unit 12. There is one antique cupboard with minimal space. The bathroom has no storage or shelf space for cosmetics and toiletries and the shower pressure is very weak, which may be for water saving. Bath towels are like hand towels - much too small. There is no bath. I was worried about the very nice night security guard, who has an outside room which is insufficient. It is uninhabitable and should be fixed up. We enjoyed our time there immensely despite the niggles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisanne H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H
Saam met vriende

Cosy comfortable accommodation ideally situated with lovely sea views.

Only negative is the parking. The bays are not numbered and we had somebody complaining we had parked in their bay and had to move our car. Not a major but maybe something to look into for future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gesellige, gemaklike verblyf ideaal geleë met lieflike see-uitsigte.

Die parkering is net sleg. Die parkeerplekke is nie genommer nie en daar is iemand wat kla dat ons op hul plek parkeer het en ons moes ons motor skuif. Nie 'n groot probleem nie, maar miskien iets om na te kyk vir die toekoms.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and secure apartments.

Awesome place. Close to all tourist attractions.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjies en veilige woonstel.

Awesome plek. Naby toerismebestemmings.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Enkelreisiger

Excellent.

Only arrived late (21:30) to book in and they were waiting for me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V
Saam met vriende

Dit was lekker om met 'n familiegroep hier oor te bly.

Die parkering is te min. Iemand het ons die nag vasgetrek toe ons vroeg die volgende oggend met 4 voertuie moes vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maude S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maude S
Saam met vriende

Baie netjies en skoon.

Ons was net vir een aand by Jetty Self-Catering. Alles was mooi netjies en alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moira V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well furnished, neat and spacious apartment.

Well furnished, neat and spacious apartment with extremely friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elminda V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elminda V
Gesin met tieners

Pragtige uitsig! Skoon en ruim woonstel.

Die woonstel se ligging is puik! Ons woonstel was skoon en ruim en 'n glasie wyn op die balkon met 'n uitsig op die jetty en sonsondergang is die beste manier om elke reisdag af te sluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne E
Gesin met tieners

Fantasties! Sal definitief weer hier bly.

Ons was baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Die eenheid het alles wat jy benodig en 'n pragtige see uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V
Enkelreisiger

Neat.

Good service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies.

Goeie diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties en 'n awesome plek.

Die plekkie was baie netjies en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Baie gerieflik. Sal weer van diens gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Goeie ligging, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Freddie K
Enkelreisiger

Goed, maar kamer se inrigting het aandag nodig.

1. TV-skerm is bo die badkamerdeur aangebring wat vir enige kyker 'n stywe nek besorg. 2. Toiletrol is te ver weg van die gebruiker aangebring. 3. Geen rak is beskikbaar om tandeborsel, glas ens. op te sit in die badkamer. 4. Elektriese drade is baie slordig aan die muur bevestig. 5. Die spieël by die ingang regs, is te hoog aangebring. 6. Stortgordyn moet vervang word met glasdeure om te vermy dat dit aan mens kleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L
Gesin met klein kinders

Swakop op sy mooiste.

Cottage 19 was `n droom om in te bly. Pragtige groot vertrekke, houtvloere, kraakvars beddegoed, skoon, perfekte ligging - nader aan die see wil jy nie wees nie. Maak die vensters en balkon deur oop en jy hoor die see tot in jou snoesige groot bed. Dit was `n pitstop vir ons, maar ek sal nie omgee om langer daar te vertoef in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Dit was netjies en skoon en voorsien aan al jou behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Strand- en Anton Lubowski-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABScZND1gOEDHbXUBp71tIo3pop10SAAgWamYBkngmQ6ZyBmCaw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Corner off Strand and Anton Lubowski Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.681721207529 14.522960420086