- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 60 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Webb Street, East London, 5201, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
JFT Jewels Self-catering Apartments is in die binnestad in Southernwood, Oos-Londen, geleë. Die gebou is volledig met 'n elektriese heining omhein. Hierdie verblyf is ook net 11 km vanaf Oos-Londen Lughawe.
Verblyf word in 6 selfsorgwoonstelle vir 'n gesin van 10 met 5 slaapkamers gebied en daar is altesaam slaapplek vir 60 gaste. Elke selfsorgwoonstel het slaapplek vir 10 gaste, 5 slaapkamers en 1 badkamer en 2 ablusiegeriewe, asook 'n volledig toegeruste kombuis, leefarea met 'n etenstafel en stoele. Elke woonstel is uniek en elke kamer het 2 enkelbeddens wat saamgeskuif kan word en die gaste in hierdie kamers het toegang tot gemeenskaplike badkamers met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Dit het ook 'n gedeelde, volledig toegeruste kombuis.
Die gebou beskik ook oor 'n gemeenskaplike vermaakarea met wasgoedgeriewe, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax. Gratis veilige parkeerplek met elektriese heining, 24 uur-kameras en 'n sekuriteitwag is ook op die perseel beskikbaar. Daar is 'n aangewese rookarea en braaigeriewe in die gebou.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 5 Webb Street, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink JFT Jewels Self catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Webb Street, East London, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 60 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang