Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jianadi Game Ranch

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs S175, Franschoek Plaas, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 600 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

Jianadi Game Ranch se selfsorg-eenhede is sowat 17 km vanaf Bethlehem en is geskik vir 14 gaste, wat dit ideaal vir families of groepe maak.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers, genaamd Duiker, Ribbok en Blesbok, wat aan die voet van die Langeberge geleë is. Die kamers deel 'n badkamer en 'n kombuis.

Twee van die kamers het elk ’n dubbelbed en 3 enkelbeddens, asook ’n kluis. Die derde kamer het stapelbeddens en, vir gaste se gerief, word linne verskaf. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die badkamer is apart van die kamers en het ’n stort en toilet.

Die buitekombuis het ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar en vuurmaakhout is op die perseel te koop. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Die plaas het ’n verskeidenheid doendinge soos voëlkyk, stap- en wandelroetes, bergfiets- of vierwielmotorfietsry, visvang of swem in die Liebenbergsvleirivier wat deur die dam vloei. Gaste kan die Boereoorlog-muurskilderye en Boesmankuns besoek, of verskeie wildspesies soos, sebras, gemsbokke, blesbokke, en kleiner wild aanskou. ’n 4x4-uitstappie na die bopunt van die berg of 'n wildbesigtiging kan gereël word

Slaapplek

’n Bespreking by Jianadi Game Ranch sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Langs S175, Franschoek Plaas, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs S175, Franschoek Plaas, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd7f0b7bccd4f2aed13c507e8b86f87bb08543f35c3b81aa124b22c9d6becfbc4eeb4adfe6b86fccba163f95b80a30082e1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 14 mense Off S175 Farm Franshoek 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.243467654338 28.445503811507