JJ's

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

JJ's bied oornagverblyf in Kempton Park. Die groot dorp is die tuiste van winkelsentrums, Emperor's Palace met sy teaters en restaurante, en die besigste lughawe in Afrika. Dit is 'n uitstekende keuse vir sake-reisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis beskik oor 'n vrystaande kothuis met 2 slaapkamers en 'n gemeenskaplike badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 2 driekwart-beddens in die gemeenskaplike sitkamer. Die gemeenskaplike badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die gastehuis is 'n selfsorg-eenheid, 'n skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, enkelwarmplaat en 'n ketel. Die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n TV met DStv, etenstafel vir 6 persone en toegang tot die stoep waar gaste in die swembad kan afkoel. Ander geriewe sluit gratis WiFi, parkeerplek op die perseel en 'n braaigeriewe op versoek in.

Gaste kan 'n draai by Emperor's Palace gaan maak en die casino, spa, restaurante, Odean Showbar en Teater of Marcellus besoek, of lekker inkopies doen by die verskeie malls in die dorp.

Slaapplek

'n Bespreking by JJ's sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Diens op aanvraag
  •  Wakker-bel oproep
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na JJ's gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za