LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Joanne's Guesthouse 1 | LekkeSlaap
+6

Joanne's Guesthouse 1

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 33, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Joanne's Guesthouse 1 is in die kusdorpie, Kleinzee, geleë en bied gerieflike gastekamers in die Noord-Kaap. Die gastehuis is net 3 km van die strand af.

Dié eenheid het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het storte of baddens.

Die sitarea het rusbanke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die kombuis is toegerus met 2 yskaste, 'n mikrogolf, 'n klein oondjie met 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar.

Kleinzee is bekend vir ongerepte strande, Namakwalandse blomme en dramatiese Weskus-sonsondergange. Besienswaardighede sluit 20 km ongerepte strande, Buffelsriviermond en vleilande en voëlkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by Joanne's Guesthouse 1 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Joanne's Guesthouse 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 3de Laan 33, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Gaste dink Joanne's Guesthouse 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 33, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiNTBhNTJjLTg4NWEtNDI4NS05MWQ4LTc0YmQyOTRjZDQ0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 33 3rd Avenue Kleinzee 8282 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.678311875404 17.068051457372
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!