Joburg Mountain Cottage
Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Terrace-weg 4, Mountain View, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Geen kinders onder 6
-
Vanaf
R600R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Joburg Mountain Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis teen die berg in Mountain View, Johannesburg. Die kothuis is in 'n groot tuin vol bome en voëls en dit bied 'n uitsig oor Johannesburg se Noordelike Voorstede.
Die kothuis word via 'n steil oprit en trappe bereik. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n boonste solderkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea onder. Die solderkamer word via 'n leer bereik en het 'n dubbelbed en 'n pragtige uitsig op die berg. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, oond, yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea vir 'n kind. Die leefarea lei na 'n dek met 'n etenstafel, stoele en ketelbraaigeriewe. Gaste kan kyk hoe die wewervoëls hul neste bou vanaf die voorste dek.
Die eiendom het 'n sonkragstelsel, rugsteunbattery en 'n sonkrag-aangedrewe geiser. Dit het ook 'n rusteunstelsel om wateronderbrekings te voorkom.
'n Paar meter teen die berg op is daar 'n koppie met 'n uitkykdek wat 'n ongelooflike uitsig oor Johannesburg se Noordelike Voorstede soos Rosebank, Illovo en Sandton bied.
Die eiendom word via 'n toegangsbeheerde pad bereik en die kothuis is baie veilig.
Mountain View is sentraal geleë in Johannesburg en is sowat 10 minute vanaf Rosebank, die sakekern en Charlotte Maxeke Hospitaal. Dit is 15 minute vanaf Sandton en Wits Universiteit.
Slaapplek
’n Bespreking by Joburg Mountain Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Terrace-weg 4, Mountain View, Johannesburg, 2192, Gauteng
Sien meer verblyf in Johannesburg Wes-Rand Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Terrace-weg 4, Mountain View, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Geen kinders onder 6