LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by JoCha Akkommodasie | LekkeSlaap
+28

JoCha Akkommodasie

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 22, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

JoCha Akkommodasie is in Aliwal-Noord en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgeenhede vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Eenheid 1 het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n enkelslaapbank met 'n gerieflike oopplan-leefarea en -kombuis. Daar is ook 'n eetkamertafel. Eenheid 2 beskik oor 'n dubbelbed en 'n oopplan-leefarea, -kombuis en 'n werkstasie. Eenheid 3 het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea en -kombuis en 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het privaat badkamers met storte.

Een 1 en 2 het 'n privaat kombuis wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV en DStv. Eenheid 3 het 'n kombuis met 'n induksieplaat, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is in elke eenheid beskikbaar.

Onderdakparkeerplek is agter elektroniese hekke beskikbaar. Eenheid 1 en 2 het privaat braai-areas en braaipakke is beskikbaar op versoek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Gaste te Aliwal-Noord kan die verskeie historiese geboue soos die Kerkplein Museum en die Garden Of Remembrance besoek, of die Buffelspruit Natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir JoCha Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Naudestraat 22, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink JoCha Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Oos-Kaap
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 22, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI5x56md5cN0v89GgTKlcodvvr2H91F88cE9tKDYbFZA1CzocxB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 22 Naude Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.684476366628 26.718895760713
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!