Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jock's Cabin

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2924, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Jock's Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis met see- en berg-uitsigte. By die huis kan gaste op die stoep ontspan en die branders dophou soos dit teen die rotse breek. Dié huis is in Bettysbaai, 3,8 km vanaf die Bettysbaai-strand.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Verder is daar 'n kombuis en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripel-stapelbed. Die huis het geen TV of WiFi nie.

Die kombuis is met 'n drieplaatstoof, oond, yskas, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea het 'n kaggel vir die winternagte en daar is ingeboude braaigeriewe op die stoep. Geniet die omliggende natuur en besoeke vanaf bobbejane elke nou en dan.

Slaapplek

’n Bespreking by Jock's Cabin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Jock's Cabin
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 125

Jaar gelys 7

Ligging

  • Clarence-rylaan 2924, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jock's Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2924, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA220f7c82e021d18126094f5262b32fd8633f3b1e3c9929a2899aaa286860d6742ae093ac445bc704c36a0d44430bb791276f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 24 5 1 5 2924 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.355229557222 18.938463522415
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem