Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joep se hoek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysucker-rylaan 282, Gamtoos Mouth Resort, Gamtoosmond, 6360, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Joep se Hoek is 'n bekoorlike selfsorghouthuis in 'n veilige oord in Gamtoosmond. Die huis spog met 'n skilderagtige uitsig oor die see vanaf die onderdakdek, wat voor die kinderspeelarea geleë is. Hiér kan gaste die kinders dophou terwyl hulle die natuurskoon bewonder.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander 2 slaapkamers het toegang tot die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas, vrieskas, ysmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Dit sluit ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en gemaklike rusbanke voor die TV in die sitarea. WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Joep se hoek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Joep se hoek
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 10

Ligging

  • Honeysucker-rylaan 282, Gamtoos Mouth Resort, Gamtoosmond, 6360, Oos-Kaap
  • Gaste dink Joep se hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysucker-rylaan 282, Gamtoos Mouth Resort, Gamtoosmond, 6360, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA382f14e273e91e75316b96380adf2044f94be4282b88b69a9b1d5a2fb72d7cc73b4877b269e86eeabe54df9ce7820f7245c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 282 Honeysucker Drive Gamtoos Mouth Resort 6360 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.962438371277 25.047317386404
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem