LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by John Jack Inn accommodation | LekkeSlaap
+21

John Jack Inn accommodation

John Jack 1
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie John Jack-slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n gemeenskaplike sitarea met 'n yskas, 'n kaggel en DStv. Die slaapkamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, kluis, kaggel en vuurmaakhout.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R100. Kinders tussen 7 en 16 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien die bespreking binne 6 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal geen deposito terugbetaal word nie. Indien die bespreking binne 10 werksdae of later gekanselleer word, sal 40% van die deposito terugbetaal word en 'n administrasiefooi van 10% sal behou word.

John Jack 2
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie John Jack-slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n gemeenskaplike sitarea met 'n yskassie, kaggel en DStv. Die slaapkamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, kluis, kaggel en vuurmaakhout.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R100. Kinders tussen 7 en 16 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien die bespreking binne 6 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal geen deposito terugbetaal word nie. Indien die bespreking binne 10 werksdae of later gekanselleer word, sal 40% van die deposito terugbetaal word en 'n administrasiefooi van 10% sal behou word.

John Jack 3
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie John Jack-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Daar is 'n gemeenskaplike sitarea met 'n yskassie, kaggel en DStv. Die slaapkamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, kluis, kaggel en vuurmaakhout.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

John Jack 4

John Jack 5

John Jack 6
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie John Jack-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Daar is 'n gemeenskaplike sitarea met 'n yskassie, kaggel en DStv. Die slaapkamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, kluis, kaggel en vuurmaakhout.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R100. Kinders tussen 7 en 16 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien die bespreking binne 6 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal geen deposito terugbetaal word nie. Indien die bespreking binne 10 werksdae of later gekanselleer word, sal 40% van die deposito terugbetaal word en 'n administrasiefooi van 10% sal behou word.

Jack & Jill
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Jack & Jill is die oudste gastekamer in die dorp. Dit was is 1880 gebou. Die oorspronklike "hotel" het 3 slaapkamers gehad en is vandag omskep in 1 eenheid met 'n en suite-badkamer en kombuisie. Daar is 'n braai en vuurput buite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R100. Kinders tussen 7 en 16 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien die bespreking binne 6 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal geen deposito terugbetaal word nie. Indien die bespreking binne 10 werksdae of later gekanselleer word, sal 40% van die deposito terugbetaal word en 'n administrasiefooi van 10% sal behou word.

McCloud se Kothuis
Vanaf R1 850
per eenheid
Beskrywing

Die kothuis het 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Daar is 'n oopplan-sitarea met 'n slaapbank, TV met DStv, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n wasmasjien en 'n Weber om mee te braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R100. Kinders tussen 7 en 16 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien die bespreking binne 6 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal geen deposito terugbetaal word nie. Indien die bespreking binne 10 werksdae of later gekanselleer word, sal 40% van die deposito terugbetaal word en 'n administrasiefooi van 10% sal behou word.

Die Kliphuis
Vanaf R2 750
per eenheid
Beskrywing

The Stone House het 3 slaapkamers. Daar is 2 binne die huis wat 'n badkamer deel met 'n stort en 'n bad. Daar is nog een slaapkamer buite met 'n stort en 'n private stoep en braai-area wat almal kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R100. Kinders tussen 7 en 16 jaar betaal R250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien die bespreking binne 6 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal geen deposito terugbetaal word nie. Indien die bespreking binne 10 werksdae of later gekanselleer word, sal 40% van die deposito terugbetaal word en 'n administrasiefooi van 10% sal behou word.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 88 King Edward-straat, Chrissiemeer, 2332, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjNE1NpQNSB4UsMs89E7y1prdFXc6MPXVTPX39shMmf4NsAH6yI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 Erf 88 King Edward str Chrissiesmeer 2332 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.281130629143 30.208786200397
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!