Jolani Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jolani Guest House is in die sonderlinge dorpie Riebeeckstad, Welkom geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is naby al die geriewe en toegangspaaie.

Dié gastehuis het 17 kamers en elke kamer het 'n en suite-badkamer, ondervloerse verhitting, sentrale lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met DStv. Ontbyt is ingesluit en middag- en aandete is beskikbaar teen ekstra koste. Die gastehuis kan in totaal tot en met 38 mense akkommodeer.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek op die perseel, topsekuriteit, 'n swembad en 'n Jacuzzi.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jolani Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za