Jolien's Rest Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jolien's Rest Camp is in Ariamsvlei, Karas, langs die Ariamsvlei-grenspos en is die halfpadmerk tussen Johannesburg en Walvisbaai. Dit is ideaal vir 'n oornagstop vir vakansiegangers en sakereisigers.

Verblyf is beskikbaar in 6 chalets waarvan 1 'n gesinseenheid is. Die gesinseenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die ander chalets het elkeen 2 enkelbeddens en 'n matras kan op versoek vir 'n ekstra kind gereël word.

Elke chalet het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die chalets word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jolien's Rest Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R805 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za