Jollie Patrollie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jollie Patrollie is 'n vakansiehuis net 100 m van die strand af in Hartenbos. Dis ideaal vir 'n gesin of groep op soek na gerieflike verblyf naby besienswaardighede op die Tuinroete.

Die huis is smaakvol ingerig en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n ruim oopplan-leefarea. Die eerste 2 slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, oond met 'n gasstoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die leefarea het 'n skuifdeur na die stoep met stoepmeubels en 'n ingeboude braai.

Die huis is net 4 km vanaf die Langeberg Mall en 13 km se ry vanaf Mosselbaai se middedorp met restaurante, museums en besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Jollie Patrollie sluit in:

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jollie Patrollie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za