by Jolly Jubilee | LekkeSlaap
+10

Jolly Jubilee

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jubilee-straat 3, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Jolly Jubilee is 'n gerieflike plaasstylhuis is die stil deel van Sutherland en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Hierdie eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n kombuis, sit- en eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Die huis het 'n onderdakstoep voor met buitesitplek, perfek vir 'n oggendkoffie. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Jolly Jubilee sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Jolly Jubilee
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jubilee-straat 3, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Jolly Jubilee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jubilee-straat 3, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae4caf63361e64c04bb91fdddc4de6b552b4d7f33d1660fd282edea92918e4ae1c42cdcadbfe69674b8a838a82788bee6bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 3 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.3997072 20.6610996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem