LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jolly Roger Akkommodasie | LekkeSlaap
+33

Jolly Roger Akkommodasie

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Jolly Roger Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elmarie S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met vriende

Bo verwagting, 'n plekkie wat ons oor en oor sal gebruik sonder om twee maal te dink.

Ek het vir vriende van ons vir 'n troue bespreek, Seunette en Jimmy se gasvryheid het alle verwagtinge oorskry. Fantasties, wonderlik, mooiste plekkies om in te bly. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie, baie dankie julle, ons sien defnitief weer. Daar is net een plek om te bly in Twee Riviere en dis by Jolly Roger.

Jolly Roger Akkommodasie's terugvoer

Baie, baie dankie Elmarie, ons waardeer dit vreeslik baie. Ons sien baie uit daarna om julle weer te sien.

Jolly Roger Akkommodasie
Gerhard N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om te ontvlug vanaf die stad se gejaag.

Die Pansy huisie was werklik net waarna ons opsoek was. Rustige, oudwêreldse, geskiedkundige atmosfeer en gerieflik. Niks luuks nie maar met alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak. Ons het ons paar nagte terdeë geniet en sal graag weer teruggaan. Die eienaars is fantasties en ons het hul geselskap baie geniet. Hulle gaan uit hul pad om seker te maak dat mens alles het wat jy nodig mag hê. Mens kan die omgewing en Twee Riviere dorpie te voet ontdek of die kop agter Kranzig uitklim vir asemrowende uitsigte. Ons het ook ons besoeke aan die padstal geniet. Heerlike quiche, suurlemoentert en padkos om die lang pad terug stad toe korter te maak.

Jolly Roger Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie Gerhard, vir hierdie pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Julle kuier was vir ons wonderlik, julle is absolute uitstaande gaste. Ons sien baie uit na julle volgende kuier.

Jolly Roger Akkommodasie
Graham W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham W
Besigheidsreis

Perfect stop over on the R62.

Suenette and Jimmy are a lovely and very interesting couple. We were very comfortable and thoroughly enjoyed our short stay with them. Will definitely remember this accommodation in the future.

Jolly Roger Akkommodasie's terugvoer

Hi Graham,

A happy and Prosperous New Year to you and your family. Thank you kindly for the great review, much appreciated. It was such a pleasure accommodating you. We look forward to your next visit.

Kind regards, Jimmy and Suenette

Jolly Roger Akkommodasie
was R650
Vanaf R553
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R553
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R553
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranzig, Twee Riviere, Twee Riviere, 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJoacCnle2VuFq4opKgNVDPuHXD05c6tlhph0GvSziZ2IhxJ0tA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R553  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Kranzig Twee Riviere 6410 Oos-Kaap 086 999 0018 01:00-23:00 10:00 -33.842910760122 23.89109962634
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!