LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jongensfontein - SeeBries | LekkeSlaap
+19

Jongensfontein - SeeBries

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jongensfontein - SeeBries bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte woonstelle wat in die prentjiemooi Jongensfontein geleë is. Die selfsorgwoonstelle is sowat 350 m van die hoofstrand af en bied lieflike see-uitsigte.

Dié 2 woonstelle is ideaal vir kleiner gesinne en het slaapplek vir 4 gaste. Eenheid 1 het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 2 enkelbeddens wat as sitarea dien. Eenheid 2 beskik oor 2 slaapkamers wat toegerus is met 'n dubbelbed in die een kamer en 2 enkelbeddens in die ander kamer. Die kombuise is vir selfsorg toegerus. Elke woonstel het ook toegang tot 'n braai-area met 'n see-uitsig. Hout is teen R40 beskikbaar.

Jongensfontein is 'n egte vakansiedorpie en bied verskeie doendinge, soos visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en swem. Dit is 10 km vanaf Stilbaai wat verskeie winkel het restaurante het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 125 resensies vir Jongensfontein - SeeBries
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Noorkapperlaan 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jongensfontein - SeeBries het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 9, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92349e91c0e73ce255792f94750537d3ddd8811a0f66d28b15b4ee2d9be4823bc6e9bb91c48ad586195484dce0d62d934a94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 4) 125 5 1 5 9 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.428885217875 21.334404190894
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!