Pick your preferred language

English

Afrikaans

+30
Selfsorg in Jongensfontein

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Voëlklip Avenue 8, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue is in 'n kusdorpie geleë en bied gerieflike gehalte-akkommodasie vir 4 gaste aan die suidkus van die Wes-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat saam vakansie hou in die rustige dorpie Jongensfontein.

Die eenheid is op die huis se onderste verdieping en spog met 'n pragtige uitsig vanuit die leefarea en die hoofslaapkamer. Die woonstel is 250 m van die strand af. Dit het selfsorg-geriewe en 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet, wasbak en stort.

Die sitkamer het baie gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-toegang. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sou benodig vir selfsorg, insluitend 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Daar is 'n ingeboude braaiplek en buitebraai waar jy saam met jou familie en vriende kan kuier.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Voëlklip Avenue 8, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jongensfontein, 8 Voëlklip Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Voëlklip Avenue 8, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadd9438ce80a63b8b0d841de701697041ade1e550fcb931fc4cb8b03c5628e10e26891bb9d1b831e76ee56e7383c36a5dffd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 Voëlklip Avenue 8 Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.424560448993 21.341646462679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang