Jonkershoek Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jonkershoek is 'n privaat gasteplaas 18 km buite Kimberley in die Noord-Kaap op die N12 in Warrenton se rigting.

Dit was voorheen 'n suiwelplaas wat nou spog met 'n bekroonde rooi Angus-stoetbul en die oorspronklike plaashuis is ten volle gerestoureer en omskep in 'n luukse gastehuis met Noord-Kaapse gasvryheid. Jonkershoek het 8 luukse kamers en elkeen het 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed, en suite-badkamer, toegang tot die stoep, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en gratis WiFi.

Middag- en aandete is op versoek beskikbaar en word deur die inwonende sjef voorberei. Gaste kan ook buite by die lapa-area braai en braaipakke is op versoek beskikbaar.

Jonkershoek is die ideale wegbreekplek om weg te kom uit stad, te ontspan en die rustigheid van die plaaslewe te ervaar, terwyl gaste steeds die gerief van 'n luukse gastehuis kan geniet. Gaste kan 'n piekniek op die groen grasperk geniet en die Noord-Kaapse son by die swembad geniet. Daar is ook 'n boma en braai-areas waar gaste vleis kan braai. Buitelugentoesiaste kan op die plaas gaan draf of stap tot by die ou boom op die plaas.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jonkershoek Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za