Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jonkershoek Guest Farm

Luukse Kamer
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse kamers het 'n koningingrootte-bed met 'n gemaklike matras en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Een van die kamers is op die stoep. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien. Wegneempakkies is die aand voor uitklok vir gaste wat vroeer wil vertrek beskikbaar.
Aandete kan op versoek tussen 17:00 en 19:00 bedien word. Bestellings moet vooraf geplaas word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat indien die gastehuis nie deur 1 groep bespreek word nie.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Gaste wat na 19:00 wil inklok moet dit vooraf reël.
Slegs die buitekamers kan toeteldiere akkommodeer, maar slegs indien dit vooraf gereël word.
Die troeteldiere moet met ander diere oor die weg kom en moet aan leiband wees.
Gaste is vir hulle eie diere te gemors verantwoordelik en moet dit skoonmaak.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Kamer
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Beide kamers het 'n bad en stort. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Een van die kamers lei na 'n stoep. 'n Matras kan op versoek vir 'n kind voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien. Wegneempakkies is die aand voor uitklok vir gaste wat vroeer wil vertrek beskikbaar.
Aandete kan op versoek tussen 17:00 en 19:00 bedien word. Bestellings moet vooraf geplaas word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat indien die gastehuis nie deur 1 groep bespreek word nie.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Gaste wat na 19:00 wil inklok moet dit vooraf reël.
Slegs die buitekamers kan toeteldiere akkommodeer, maar slegs indien dit vooraf gereël word.
Die troeteldiere moet met ander diere oor die weg kom en moet aan leiband wees.
Gaste is vir hulle eie diere te gemors verantwoordelik en moet dit skoonmaak.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Kamer
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed met 'n gemaklike matras en 'n en suite-badkamer. Twee van die kamers het net 'n stort en die derde het 'n stort en 'n bad. Elke kamer het 'n privaat stoep, 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Slegs 2 van hierdie kamers kan 2 kinders akkommodeer en in Kamer 1 kan slegs 1 matras vir 'n kind voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien. Wegneempakkies is die aand voor uitklok vir gaste wat vroeer wil vertrek beskikbaar.
Aandete kan op versoek tussen 17:00 en 19:00 bedien word. Bestellings moet vooraf geplaas word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat indien die gastehuis nie deur 1 groep bespreek word nie.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Gaste wat na 19:00 wil inklok moet dit vooraf reël.
Slegs die buitekamers kan toeteldiere akkommodeer, maar slegs indien dit vooraf gereël word.
Die troeteldiere moet met ander diere oor die weg kom en moet aan leiband wees.
Gaste is vir hulle eie diere te gemors verantwoordelik en moet dit skoonmaak.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, 18 km vanaf Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc67ce65f2baa05961703accf555940ff94475e48f3682252f5bd62f80312c616946fef471b6a2674b208d4fe502d827036d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Off the N12 18 km form Kimberley 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.529277 24.780951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem