Jorene's Guest House
Opsomming van Resensie
Hein K - Mrt 2020
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Tjaart V - Nov 2018
Gemiddeld
Lekker plek vir oornag.
Thakalane T - Okt 2018
Gemiddeld
It's a nice place to be at. Would like to visit some other time.
Johann B - Sep 2018
Gemiddeld
Stil buurt en bekostigbaar.
Erick K - Aug 2018
Gemiddeld
Netjies en skoon plekkie. Baie vriendelike mense.
Jorene's Guest House's terugvoer
Dankie Erick ek waardeer!
Mense soos jy maak dit 'n plesier om die besigheid te bestuur.
Deon L - Jul 2018
Gemiddeld
Goeie ligging en skoon tel die meeste.
Jorene's Guest House's terugvoer
Beste Deon,
Baie dankie vir die terugvoer.
Vorige gaste het ons al gekomplimenteer oor die gemaklikheid van die beddens, maar ek neem kennis van jou ongerief.
Die gastehuis is baie klein en dus kan ons nie onnodige kragverbruik bekostig nie. Ek verkies om my kamers bekostigbaar te hou, maar ongelukkig moet ek dan maar bietjie bespaar indien ek my winsgrens wil bereik.
Groete,
Rina
Frans V - Jul 2018
Gemiddeld
Goeie ligging, ruim kamer, goed ingerig, uitstekende diens.
Jorene's Guest House's terugvoer
Baie bly jy het dit geniet!
Frans N - Apr 2018
Gemiddeld
Lekker geslaap en kon weer na 'n besoek aan hospitaal die pad huis toe aandurf.
Nadia S - Mrt 2018
Gemiddeld
Behulpsaam.
Jorene's Guest House's terugvoer
Dankie julle, kom maar weer!
Katrina B - Feb 2018
Gemiddeld
Stil en rustig.
Jorene's Guest House's terugvoer
Het los waaiers probeer, maar die mense steel dit.
As jy bereid is om meer te betaal is daar 'n lugversorger, maar vir my pryse kan ek dit ongelukkig nie insluit nie, maar dit is beskikbaar.
Ek gebruik energie besparende gloeilampe en ongelukkig is hulle nie so skerp soos gewone gloeilampe nie.
Esther M - Sep 2017
Gemiddeld
The place is welcoming and neat.
Jorene's Guest House's terugvoer
Thank you, please come again!
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 15, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom