JoTham's Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

JoTham's Guest House is in Bluff in Durban geleë en dit is geskik vir vakansiegangers, gesinne en sakereisigers. Die gastehuis bied selfsorg- of B&B-verblyf.

Daar is groot, privaat oopplan-eenhede wat volledig gemeubileer is en DStv, lugversorging, 'n eetarea, gemakstoele en 'n binnehof om in te ontspan het. Daar is braaigeriewe en gratis parkeerplek wat met afstandbeheer werk. WiFi is beskikbaar.

Bluff word omring deur alle groot geriewe, heerlike eetplekke en winkelsentrums en dit is ook op 'n openbare vervoer-roete geleë.

JoTham's Guest House is 'n ideale en bekostigbare wegbreekplek naby strande vir branderplankry en walvisse kyk, nasionale gholfbane, eko-parke, rugbyvelde en verskeie toeriste-aantreklikhede. Dit is net 15 km van Durban se middestad af geleë en 45 km van uShaka Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na JoTham's Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za