LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by JoTham's Guest House | LekkeSlaap
+57

JoTham's Guest House

Gastehuis
Privataat Eenheid Dolfynkamer
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid is oopplan en beskik oor die volgende: dubbelbed, enkelbed, lugversorging, TV, DStv (Sake-pakket), mikrogolfoond, ketel, haardroër, yskassie, eetgerei, breekware, oondjie en braaigeriewe. Daar is parkeerplek voor die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R250. Kinders ouer as dit betaal die gewone tarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
JP se Privaat Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie privaat eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en bad wat deur beide kamers gedeel word. Daar is ook 'n oopplan-sitarea, eetkamer, volledig toegeruste kombuis, privaat binnehof en toesluitmotorhuis. Die hoofslaapkamer en sitarea het lugversorging. Dit is ideaal vir 'n gesin of 2 sakereisigers.

Tariewe
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R250. Kinders ouer as dit betaal die gewone tarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Parrot Privaateenheid
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die privaat oopplan-eenheid is geskik vir selfsorg, maar etes is beskikbaar op versoek. Dit is ideaal vir sakereisigers. Daar is 2 dubbelbeddens, 1 enkelbed, 'n klerekas, slim-TV, WiFi en 'n binnehof met braaigeriewe en 'n aangewese rookarea.

Tariewe
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R250. Kinders ouer as dit betaal die gewone tarief.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cluver-singel 130, Bluff, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhZWNmMGJjLWI2ZTYtNDY1ZC1hZTM1LTg3NjA4MTljMjJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 130 Cluver Crescent Bluff 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.909948 31.019863
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!