Glenmore Beach Akkommodasie by Joubert Cottage | LekkeSlaap
+10

Joubert Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 4, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 820 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Joubert Cottage is ideaal geleë net 1 straat van Glenmore se swemstrand af en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis met 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Die huis het 'n beskutte stoep met ingeboude braaigeriewe en 'n aparte woonstelletjie.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababedjie, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en die derde slaapkamer is baie klein met 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet vir al 3 slaapkamers om te deel.

Die huis het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en 'n -eetarea wat na die onderdakstoep en lieflike tuin lei. Daar is 'n aparte tweeslaapkamerwoonstelletjie aan die einde van die stoep. Die woonstelletjie beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n klein sitarea en kombuisie. Gaste het toegang tot 'n dubbelmotorhuis met parkeerplek vir 2 voertuie. Die perseel is heeltemal omhein en daar is 'n alarmstelsel wat gemonitor word. Al die uitgange het sekuriteitshekke en al die vensters het diefwering.

Slaapplek

’n Bespreking by Joubert Cottage sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Joubert Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Kusweg 4, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Joubert Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 4, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92s78TBymCExZ4RinAAfNwIyPsNYiyU2G9kh1YD1x63sPGo2P3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 820  per nag (plek vir 10) 1 5 1 4 4 Beach Road Glenmore Beach 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.009412896625 30.256546233135
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za